Atletiek
ORGANISEERDER

  • Mnr. Alét Kieser

AFRIGTERS VIR NAELLOPE

  • Sarita Blom
  • Susan Forssman
  • Roux Gerber
  • Ilse Greyling

AFRIGTERS VIR SPRONGE

  • Quinten Engelbrecht
  • Kelly-Ann Kruger
  • Geert Duursema
  • Renier Fox
  • Lizelle Labuschagne
  • Louise Labuschagne

AFRIGTERS VIR WORPE

  • Sarita Kruger
  • Waldo Prinsloo
  • Ijan Louw
  • Lianie Appelgryn
  • Estelle Beukes

AFRIGTERS VIR MIDDEL- EN LANGAFSTANDE

  • Rolandi Erasmus
  • Alet Kieser
  • Doret Taljaard

Atletiekdrag

      Skooldrag
    • Skoolsweetpak met tekkies en kouse
    • Sportdrag
    • Garsie-kortbroek en Garsie-hemp
    • Eerste spanne mag hulle goedgekeurde eerstespan- sportbaadjie van die betrokke jaar dra.
    • Al die reëls soos vir 'n gewone skooldag geld – let op hare, grimering, ens.
    • Die dra van sweetpakke na sportbyeenkomste word nie toegelaat nie.
    • Leerders wat provinsiale of nasionale klere gekry het, kan dit Vrydae dra.
    • “Sivvies”-dae: Normale skool- en voorkomsreëls geld – net die drag verskil.

      Deelnemersdrag
    • Turkoois en wit frokkies met turkoois "ski-pants" (seuns en dogters)
    • Garsie-sportbroek met strepe langs die kante (dogters dra hierdie broeke by die velditems).
    • Interhoër: wit T-hemp met turkoois drukwerk; Top 10-, Top 12- en Klub 800-1000 hempies
    • Wit Garsie-sokkies
    • Tekkies Skoolsweetpak






























No posts.
No posts.